Die JSE sien sy vyfde notering van die jaar

Loading player...
Daar het gister 'n nuwe maatskappy op die JSE noteer, Chrizelle Van Der Colff, bedryfshoof van AltVest Capital gesels oor hulle notering.
15 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min