Steenhuisen soek groter samewerking tussen die regering en die private sektor

Loading player...
Die minister se beroep kom tydens 'n paneelgesprek met bedryfsleiers. Die uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), Theo Boshoff was ook op die paneel en deel sy mening met Ryk.
15 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min