Banxso se bankrekenings gevries, batebeslagleggingseenheid slaan toe

Loading player...
Die FSCA het ook Banxso se lisensie opgeskort, die afdelingshoof vir wetstoepassing by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), Gerhard van Deventer gesels oor die beslaglegging en verdere stappe.
16 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min