Arcelor Mittal Suid-Afrika vra vir dringende ingryping om bedryf te red

Loading player...
ArcelorMittal Suid-Afrika het vandag 'n opdatering uitgereik wat insig gee oor die uitdagings wat hulle in die gesig staar, ArcelorMittal SA se uitvoerende hoof, Kobus Verster gesels oor die uitdagings.
16 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min