Sterk beurs help PSG Finansiële Dienste

Loading player...
Francois Gouws, uitvoerende hoof van PSG Finansiële Dienste gesels oor die groep se finansiële resultate, en sê hulle help kliënte om besluite te neem tydens hierdie onsekere tye.
17 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min