Mediese fondslede steek hulle hande baie diep in hulle sakke

Loading player...
Daar word berig dat lede van mediese fondse die afgelope jaar bykans R44 miljard uit hul eie sakke moes opdok vir mediese uitgawes. Avril Jacobs, senior bestuurder van nakoming en ondersoeke by die Raad op Mediese Fondse gesels hieroor.
17 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min