Advertensies gaan oor meer as om mense te laat lag

Loading player...
"Kreatiwiteit begin by strategie" – Jacques Burger, die uitvoerende hoof van The Up&Up Group/ M&C Saatchi Abel.
17 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min