Wat kan jy verwag van einde Oktober se begrotingsrede?

Loading player...
Maarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel sê dit lyk asof die nuwe regering van nasionale eenheid sterker sal fokus op doeltreffende beleidsimplementering.
18 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min