Scatec gaan ’n reuse battery in die Noord-Kaap bou

Loading player...
Scatec is tans besig met die finale voorbereidings om die bouwerk van die projek te begin, die visepresident van projekontwikkeling vir Afrika suid van die Sahara, Alberto Gambacorta gesels oor die projek.
21 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min