Nuwe visum-reëls gaan baie buitelanders na SA lok

Loading player...
Marisa Jacobs, besturende direkteur van Xpatweb sê sy dink daar gaan ’n groot inspuiting van buitelanders wees.
21 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min