Inflasie is jou lewende annuïteit se grootste gevaar

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur vir adviseursdienste by Ninety One gesels oor inflasie en lewende annuïteite.
23 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min