🐔 🐦🦌 Fred deel eerlike persoonlike ervarings – van sy drie geliefde lêhenne, 🐔Hettie, Bettie en Lettie, wat deur 'n wilde dier gevang is, tot die 🐟 vissies in sy dam wat ook prooi van roofdiere geword het. Dis juis wanneer die natuur ons persoonlik raak dat die moeilike vrae…
Keeping your home and garden in top condition has never been easier! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challenges…
Die munisipale verkiesing raak elke inwoner van Mosselbaai – van dienslewering en infrastruktuur tot die toekoms van ons gemeenskap. 🎙️ In hierdie betaalde politieke onderhoud gesels die DA se burgemeester van Mosselbaai oor: ✅ Waarom dit belangrik is om seker te maak jy is in die korrekte wyk geregistreer. ✅…
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? 🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word. Ons deel ook nuus en positiewe…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.