PnP ervaar nóg pyn, maar die skip draai

Loading player...
Pick n Pay het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus bekend gemaak; geen dividend is verklaar nie. Die uitvoerende hoof van Pick n Pay, Sean Summers gesels oor die resultate en sê die ergste is agter hulle.
28 Oct 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min