Eskom wéér hof toe oor Nersa-besluit

Loading player...
Eskom is baie ontsteld nadat Nersa handelslisensies aan verskeie aansoekers toegestaan het. Die vryskut-joernalis, Antoinette Slabbert gesels hieroor.
31 Oct 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min