Skelms steel ’n bekende se selfoon, én al haar geld

Loading player...
Ulrich Janse van Rensburg van Absa gesels oor kubermidaad en bedrog met bank-apps.
4 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min