Maatskappye ervaar soet en suur in hul interaksie met die Ontvanger

Loading player...
Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika bespreek hulle onlangse peiling.
7 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min