Hoe groot is die ekonomiese skade wat die geweld in Mosambiek aanrig?

Loading player...
Die Lebombo-grenspos is gesluit weens protesoptrede in Mosambiek. Dr Joachim Vermooten, vervoer-ekonoom van die Universiteit van Johannesburg bespreek die ekonomiese skade wat dit veroorsaak.
7 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min