Ontluikende markte bly onder druk na die Amerikaanse verkiesing

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor TFG se finansiële resultate, en die Trump-administrasie.
8 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min