Old Mutual se Moneyversity trek aandag van ooral

Loading player...
Old Mutual het onlangs Moneyversity bekendgestel, met die doel om mense finansieel te bemagtig. Lizl Budhram, hoof van advies by Old Mutual gesels oor die platform.
8 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min