Raubex-wins spring

Loading player...
Die konstruksiemaatskappy Raubex het vandag sy winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus aangekondig. Die omset was 30% hoër, en die wesensverdienste het met byna 50% gestyg. Dirk Lourens, die bedryfshoof van Raubex, gesels oor die resultate.
11 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min