Werkloosheid daal, maar is steeds 'n krisis

Loading player...
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte, Bidcorp se aandeelprys, en die werkloosheidskoers.
12 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min