Daar word te min navorsing oor landbou gedoen

Loading player...
Prof. Johann Kirsten, professor aan die Universiteit Stellenbosch en direkteur van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek, bespreek navorsing oor landbou.
12 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min