DIE REAL BREKFIS | Ryno Von Waltzleben Getuig hoe God sy lewe kom verander het

Loading player...
Ryno von Waltzleben getuig hoe God hom aangeraak het en sy lewe kom omdraai het weens 'n ma wat gebid het!
12 Nov 2024 9PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

JO BLACK - NUWE LIED (Real Brekfis, 06:00-09:00)

Neville D & Benescke van Die Real Brekfis (06:00-09:00) het vanoggend met Jo Black gesels oor sy splinternuwe weergawe van Ek sal nie bang wees nie – oorspronklik deur Jo Niemand 14 jaar gelede vrygestel. 💿 Mag dit jou herinner: Jy kán vreesloos leef! #Inspirasie #Motivering #DieRealBrekfis #RadioTygerberg #JoBlack #NoFear…
11 Sep 10PM 9 min

Matt Redman I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

What a privilege! Benescke from The Real Brekfis (06:00-09:00) spoke with Grammy Award–winner worship leader, Matt Redman ahead of his visit to South Africa 🇿🇦 on 11 & 12 September. He shared his heart for worship, the stories behind some of his most loved songs, and what he’s most excited…
4 Sep 3PM 10 min

Dr Danelo Du Plessis I Eerste nieroorplanting via rekenaar I Real Brekfis (06:00-09:00)

Dr. Danelo du Plessis, ’n uroloog en dosent by Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, het in Augustus 2025 geskiedenis gemaak toe hy die eerste robot-geassisteerde nierdonor-operasie in Suid-Afrika uitgevoer het. Hy het die storie vertel vir die Real Brekfis-span met Neville, Benescke en Francois. #makinghistory #inspirational #motivational #dierealbrekfis #radiotygerberg
3 Sep 11PM 11 min

GOD GRYP IN EN GENEES I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Rebekka Botha van Stellenbosch, mamma van 1-jarige Sion, getuig van ’n wonderwerk! By sy geboorte was daar geen hartklop nie en dokters het 45 minute lank probeer resusiteer… maar God het ingegryp. #inspirasie #motivering #dierealbrekfis #wonderwerke
1 Sep 11PM 13 min