Eiendomspryse kan vinnig herstel, mits die ekonomie herstel

Loading player...
Kobus Lamprecht, hoof van navorsing en publikasies by Rode & Genote gesels oor hulle jongste verslag.
13 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min