Koop buitelanders eiendom hier om geld te was?

Loading player...
Tiaan Pretorius, bestuurder van Seeff Centurion gesels oor die uitdagings wat korrupsie en geldwassery in Suid-Afrika se eiendomsmark inhou.
15 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min