Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte

Loading player...
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur bespreek die nasionale konstruksieberaad oor misdaadvrye konstruksiepersele.
20 Nov 2024 1AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min