WhatsApp-kaart kan meer mense die formele sektor binnebring

Loading player...
Elizma de Beer, hoof van groei by Mama Money gesels oor 'n bankkaart wat met WhatsApp werk.
22 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min