Netcare koop aandele terug dat dit klap

Loading player...
Netcare het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die omset was 6% hoër en die wins styg met 8%. Dr. Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate.
25 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min