Elektrisiteittarief-saak wéér in die hof

Loading player...
Morné Mostert, bestuurder van plaaslike regeringsake by AfriForum, sê Nersa het hierdie probleme self veroorsaak.
25 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min