EasyEquities-kliënte verdien vet-opbrengste

Loading player...
Charles Savage, uitvoerende hoof van die Purple Group gesels oor hulle finansiële resultate.
26 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min