Daar is ’n nuwe staalfabriek in Zimbabwe en die plaaslike bedryf is (baie) bekommerd

Loading player...
Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut gesels oor 'n nuwe staalfabriek in Zimbabwe.
26 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min