Anglo American verkoop nog aandele

Loading player...
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by PPS gesels oor Amerikaanse inflasie en Anglo American wat nog aandele verkoop.
27 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min