Parks Tau vat die Mededigingstribunaal aan oor Vodacom en Maziv-besluit

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van mededinging by Werksmans Prokureurs, skets 'n agtergrond en sê dis die eerste keer in ons geskiedenis dat die minister so 'n stap neem.
27 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min