Tinus drink koffie met Stephan Serfontein

Loading player...
Die finansiële direkteur van Omnia, Stephan Serfontein gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
28 Nov 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min