SARS wil sy regskoste van belastingbetalers verhaal

Loading player...
Pieter Faber, uitvoerende beampte belasting by Saica bespreek die Inkomstediens se planne om sy regskoste van belastingbetalers verhaal.
29 Nov 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min