Die regering wil hê die mededingingskommissie moet na die pryse van vliegtuigkaartjies kyk

Loading player...
Die regering sê die pryse van vliegtuigkaartjies is onbeskostigbaar vir Suid-Afrikaners, Ahmore Burger-Smidt van Werksmans Prokureurs gesels oor die regering se versoek dat ondersoek ingestel word.
4 Dec 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min