Is daar hoop vir groei in die volgende jaar?

Loading player...
Statistiek Suid-Afrika se BBP-syfers vir die derde kwartaal van 2024, wys dat die Suid-Afrikaanse ekonomie met 0,3% gekrimp het. Maarten Ackerman, hoofekonoom van Citadel bespreek SA se groeisyfers
9 Dec 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min