Nuwe projek word geloods om digitale vaardigheid te verbeter

Loading player...
Hannes Wessels, hoof van Binance Suid-Afrika gesels oor hulle samewerking met AltSchool Africa om digitale vaardighede in Afrika uit te brei.
9 Dec 2024 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min