George Burgermeester - Alderman Jackie von Brandis - 11 Desember 2024

Loading player...
๐ŸŽ™๏ธ Eerste Onderhoud met George se Nuwe Burgemeester โ€“ Alderman Jackie Von Brandis
SFM Streek Radio het die voorreg gehad om die eerste onderhoud te voer met George se nuwe burgemeester, Jackie Von Brandis. Sy het haar planne en visie vir haar termyn gedeel, insluitend strategiese ontwikkelingsprojekte en maniere om George se unieke gemeenskappe te ondersteun.
Luister weer na hierdie inspirerende gesprek ๐Ÿ“ฒ๐ŸŽง
#GeorgeBurgemeester #SFMStreekRadio #Gemeenskapsleierskap
11 Dec 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min