Nie alle aktuarisse het grys skoene nie

Loading player...
Tobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Investments gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan.
23 Dec 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min