Steinhoff verslag eers oor 10 dae beskikbaar

Loading player...
Kokkie Kooymam, fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor wat verwag kan word van die PwC-verslag oor Steinhoff.
18 Dec 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min