Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler van Kruger Internasionaal en Elke Brink van PSG Wealth R21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
20 Dec 2024 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min