Kus tot kruin 02 Januarie 2025

Loading player...
🌿 Maak 2025 'n jaar van aksie vir ons omgewing! 🌍
Sluit aan by SFM Streek Radio elke Donderdag om 11:30. Vandag sluit Fred die jaar 2024 af met noodsaaklike omgewingswaarskuwings en inspirerende versoeke om van 2025 'n bewaringsjaar te maak. 🌱
Saam kan ons die Tuinroete bewaar en keer dat dit in 'n "Puinroete" verander. 🌟 Luister in en word deel van die oplossing!
πŸ“» SFM Streek Radio – Jou stem in bewaring.
2 Jan 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min