Wenkbroue lig oor die Reserwebank vir Capitec met R56 miljoen beboet

Loading player...
Die Reserwebank het onlangs boetes teen Capitec opgelê. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital gesels hieroor.
6 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min