Die private sektor glimlag oor nuwe tariewe om Transnet se spoorlyne te gebruik

Loading player...
Die publikasie van die netwerkverklaring is verlede maand vrygestel. Prof. Jan Havenga, emeritus professor in bedryfsingeneurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, verduidelik hoe die tariewe vir private operateurs bereken sal word, en gesels oor die vooruitsigte.
6 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min