VSA plaas Tencent op sy swartlys oor dit besigheid doen met die Chinese regering

Loading player...
Steve Minnaar, portefeulje bestuurder by Abax Investments gesels oor die VSA wat Tencent op die swartlys plaas.
7 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min