Amsa sluit sy Newcastle-fabriek en die uitkringeffek kan tot 100 000 mense hul werk kos

Loading player...
ArcelorMittal het gister 'n aankondiging gemaak oor die sluiting van sy langstaalbedrywighede. Neels van Niekerk, bestuurshoof van die Internasionale Staalvervaardigers van Suid-Afrika, verduidelik wat dit vir Suid-Afrika beteken.
7 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min