Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler

Loading player...
Dr. Kelvin Kemm, voorsitter van Stratek Global gesels oor hulle kernkragtegnologie en hul planne vir die toekoms.
8 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min