Die regering reageer op Amsa se besluit om staalfabrieke te sluit

Loading player...
ArcelorMittal het Maandag die sluiting van sy langstaalfabrieke aangekondig. Yamkela Fanisi, woordvoerder van die departement van handel, nywerheid en mededinging, sê hulle werk saam met Amsa om 'n volhoubare en blywende oplossing te vind.
9 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min