Sakeliga sê die Wet op Klimaatsverandering gaan maatskappye hard slaan

Loading player...
Pres. Cyril Ramaphosa het verlede jaar die Wet op Klimaatsverandering onderteken. Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga sê dit behoort nie so 'n groot prioriteit te wees nie.
9 Jan 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min